top of page

Handverkose energie-beleggings wat stabiliteit en groei ontsluit. Ons energie kenners sit portefueljes van Residentieel, Kommersieel en Landbou gebruikers aanmekaar. Stabiele inkomste en kapitale groei. 

Energie

R5 000

Minimum Belegging

>11% p.j*

5 jaar

Voorspelde Opbrengs

Beleggingstermyn

Gemiddelde wins per jaar oor die beleggingstermyn. Die som van alle inkomste-betalings word verwag om die aanvanklike belegging oor die termyn te oorskry en die voorsiene jaarlikse opbrengste te genereer. Opbrengste begin laag en neem oor tyd toe namate jou bate volgroei.

a dark blue single solar panel on white background in the middle of the picture frame.jpg
1 maatskappy met 13 projekte beskikbaar

Ons Projekte

PHTN MIX.png

PHTN Energy

PHTN Energy (PTY) Ltd besit 13 energie genereende en inkosmte lewerende projekte vir residentiele en kommersiele geboue.
Belê Nou

Hernubare energie bied tasbare sekuriteit, kapitaalgroei en ’n konstante inkomstevloei.

pexels-mastercowley-1192672.jpg
Stabiliteit
istockphoto-547202310-612x612.jpg
Groei
Bills and Coins
Inkomste
pexels-davidmcbee-1546168.jpg

Met Afri-Aandele se energiebeleggings kry jy volhoubare groei, deursigtige inligting en betroubare ondersteuning op elke stap van jou beleggingsreis.

bottom of page