top of page
Cheetah on Rock

Belê Direk

Afri-Aandele is ’n Suid-Afrikaanse, eg Afrikaanse, beleggingsplatform wat dit moontlik maak om eenhede in tasbare plaaslike bates aan te koop — soos eiendom, energie-projekte en produktiewe ondernemings — sonder die kompleksiteit of minimums wat tradisionele beleggings vereis.

Elke belegging word digitaal geregistreer, administratief bestuur en deursigtig nagespoor via Afri-Aandele se interne registers.

4

Stap Vier

Sertifikaat Uitreiking

Jy ontvang 'n digitale sertifikaat vir rekord en bewysdoeleindes.

3

Stap Drie

Digitale Registrasie

Jou belang word elektronies aangeteken in ons register van voordelige belang.

Koop
Aandele

Jy koop 'n spesifieke aantal aandele teen 'n vasgestelde prys.

Stap Twee

2

Kies jou Belegging

Stap Een

Blaai deur beskikbare projekte en kies die bate waaring jy wil belê.

1

5

Stap Vyf

Verkoop Aandele

Lys en verkoop jou aandele enige tyd op ons sekondêre mark platform.

Hoe Werk Dit?

Wat Besit Ek?

Wanneer jy belê, verkry jy:

1

'n Geregistreerde voordelige belang in 'n spesifieke onderliggende bate of projek

2

Ekononmiese blootstelling aan die prestasie van daardie bate

3

Reg op opbrengste soos uiteengesit in die betrokke aanbod

Ons unieke sekondêre mark laat jou toe om ter enige tyd likiditeid te onsluit

4

Hoekom Afri-Aandele

Ons platform gee jou die geleentheid om in aandele te belê met geen verbergte kostes 

farmer-tractor-sunset-view-agopdz38qaoqrqoa.jpg

Waarom Afri-Aandele

  • Tasbare Bates - Fokus op reële produktiewe Suid-Afrikaanse projekte

  • Laer toetredingsdrempels - Geen groot minimums nie

  • Digitale eenvoud - Geen papierwerk of komplekse administrasie

  • Deursigtige registers - Elektroniese rekordhouding en naspeurheid

  • Plaaslike Fokus - Kapitaal bly produktief binne Suid-Afrika

Ons Fooie

Wie kan belê?

Afri-Aandele is bekikbaar aan:
 

  • Individue

  • Bellegings vir ander persone (bv. kinders of familielede)

  • Regspersone en trusts

Screenshot 2025-11-06 at 06.41.30.png

Risiko Openbaarmaking

Alle beleggings hou risiko in, insluitend maar nie beperk tot nie:

 

Projek- en bedryfsrisiko

Mark- en likiditeitsrisiko

Regulatoriese of strukturele risiko

 

Opbrengste is nie gewaarborg nie, en historiese prestasie is nie ’n aanduiding van toekomstige resultate nie.

 

Beleggers word aangeraai om onafhanklike finansiële advies in te win waar nodig.

Terme en Kondisies

GebruiksTerme

Privaatheid

Logo layout.png
RBN.png
NXT.png
SSL.png
LAC.png
Moravia.png

FAIS Verklaring

Reg tot Informasie

Koste Profiel

bottom of page