

Belê in Landbou - volhoubare opbrengs, werklike grond
Die landbou-beleggings op die Afri-Aandele-platform bied jou direkte toegang tot volhoubare boerderybedrywighede deur die gesag en infrastruktuur van RBN Capital (FSP Nr. 49781). Of jy nou in veeboerdery, gewasproduksie of ander landbou-ondernemings wil belê – ons maak dit maklik om deel te neem.
Eiendom vorm die fondament van ’n gebalanseerde portefeulje. Dit bied tasbare sekuriteit, kapitaalgroei en ’n konstante inkomstevloei.

Stabiliteit

Groei

Inkomste
R5 000
Minimum Belegging
38% p.j*
5 jaar
Voorspelde Opbrengs
Beleggingstermyn
Gemiddelde wins per jaar oor die beleggingstermyn. Die totale inkomste wat verwag word, behoort die aanvanklike belegging oor die termyn te oorskry en die geprojekteerde jaarlikse opbrengs te lewer. Opbrengste begin laag en neem toe namate jou bate oor tyd groei.

1 eiendomme beskikbaar
Projected Returns
Phase 1 - Setup
Phase 2- Deployment and Production
0 Weeks

Years




Afri-Aandele besit reeds 'n sterk portefeulje en
Allocation
Allocation
This usually takes +- 6 weeks from purchase
Ons Landbou-Projekte
AgriVolution Africa (PTY) Ltd

AgriVolution is besig om die toekoms van beesboerdery te herdefinieer. Met 'n fokus op regeneratiewe landbou, premium grasgevoerde beesvleis en langtermyn-volhoubaarheid skep die onderneming waarde vir verbruikers, die omgewing én sy aandeelhouers. Deur die Afri-Aandele-platform kry beleggers die geleentheid om saam te belê in 'n Suid-Afrikaanse landbou-onderneming wat daarop gemik is om volhoubare groei en langtermynwaarde te lewer.
Binnekort

Nuwe belleging in Landou binnekort beskikbaar
Belegingstruktuur -
Hoe werk dit

Stap 1 -
Kies jou Bate

Stap 2 -
Word 'n Eienaar

Stap 3 -
Ontvang Opbrengs
