top of page

In samewerking met


Hoekom Afri-Aandele
Ons platform gee jou die geleentheid om in aandele te belê met geen verbergte kostes
'n Maklike Belegingsproses
5 stappe staan tussen jou en jou eerste belleging.

1
Kies jou Belegging
Stap Een
Blaai deur ons bateklasse en kies die een wat by jou doelwitte pas.
Koop Aandele
Stap Twee
Belê in die houer-maatskappy van die bate direk vanuit jou rekening.

2
Ontvang Dividende
Stap Drie
Beleggings genereer dividende wat getrek of herbelê kan word

3
Kapitale Groei
Stap Vier
Jou aandele se waarde groei saam met die bate oor tyd.

4

5
Verkoop Enige tyd
Stap Vyf
Lys jou aandele op ons unieke sekondêre markplek.

Gedeeltelike Eienaarskap
Die reeks beleggings wat ons jou bied, is sorgvuldig saamgestel deur spesialiste om ’n kombinasie van kapitaalgroei en kwaliteit opbrengsgeleenthede te ontsluit.
Ons fraksionaliseer eienaarskap deur ’n maatskappy te skep wat aandele besit en onder beleggers in Afri-Aandeel te versprei.

Terme en Kondisies
GebruiksTerme
Privaatheid

FAIS Verklaring
Reg tot Informasie
Koste Profiel
bottom of page










