
AFRI-
AANDELE
In samewerking met

Die eiendomsbates op die Afri-Aandele-platform bied jou direkte toegang tot vaste eiendom deur die gesag en infrastruktuur van RBN Capital (FSP Nr. 49781). Of jy nou in kommersiële eiendom, residensiële projekte of menggebruik-ontwikkelings wil belê – ons maak dit maklik om deel te neem.
Belegingstruktuur -
Hoe werk dit

Stap 1 -
Kies jou Eiendom

Stap 2 -
Word 'n Eienaar

Stap 3 -
Ontvang Opbrengs
Ons Geboue
Studente akkomodasie sowat 3km van die Soltech kampus in Waterkloof Rif. Die gebou het 12 kamers wat berhuurbaar is met Tier 1 afwerkings.
The Ridge

Geleë langs die skilderagtige Helshoogtepas, wat bekend is vir sy verskeidenheid wynplase. Die lodge spog met asemrowende uitsigte oor die wingerde en berge. Die elegante kamers en suites is toegerus met houtafwerkings en bied balkonne met berguitsigte. Die historiese dorp Stellenbosch is 8 km weg en Franschhoek 20 km. Kaapstad Internasionale Lughawe is binne bereik op 44 km.
Slanghoek Lodge

’n leefstylgemeenskap waar styl, samehorigheid en rustigheid saamvloei.
Ligging: Net ’n paar minute van stedelike geriewe, maar steeds ver van die geraas — perfek gebalanseerd.
Diggs Commune is meer as net ʼn woonplek; dit is ʼn leefwyse ‒ ʼn plek waar geleenthede, verbinding en groei vir almal moontlik is.
Diggs Living

R5 000
Minimum Belegging
10% p.j*
20 jaar
Voorspelde Opbrengs
Beleggingstermyn
Gemiddelde wins per jaar oor die beleggingstermyn. Die totale inkomste wat verwag word, behoort die aanvanklike belegging oor die termyn te oorskry en die geprojekteerde jaarlikse opbrengs te lewer. Opbrengste begin laag en neem toe namate jou bate oor tyd groei.

3 eiendomme beskikbaar
Projected Returns
Phase 1 - Setup
Phase 2- Deployment and Production
0 Weeks

Years




Afri-Aandele besit reeds 'n sterk portefeulje en
Allocation
Allocation
This usually takes +- 6 weeks from purchase

Beleg in eiendom - vaste bate, werklike eienaarskap
Diversifiseer jou portefeulje met kommersiële & residensiële eiendom en kry toegang tot groeipotensiaal en stabiele opbrengste.
Eiendom vorm die fondament van ’n gebalanseerde portefeulje. Dit bied tasbare sekuriteit, kapitaalgroei en ’n konstante inkomstevloei.

Stabiliteit

Groei

Inkomste

Met Afri-Aandele kry jy meer as net ’n belegging - jy kry volledige beheer, eerlike inligting en betroubare ondersteuning op elke stap van jou beleggingsreis.



Regskennisgewing Regsdokumente Nakoming Ombud FAQ's
© 2025 Afri-Aandele. Alle regte voorbehou. Ontwerp deur Pixel Equipt.